PrevPreviousFF Plus lodges complaint with HRC and Parliament’s Ethics Committee against Andile Mngxitama for incitement to violence and murder The FF Plus today lodged a complaint against Andile ...
The FF Plus demands immediate action after Eskom indicated during the week that it is planning to cut, or restrict, the power supply to four Free State Municipalities due to non-payment. The party ...
The Ekurhuleni Metro’s traffic infrastructure is dysfunctional, and the FF Plus has requested the Metro and the Department of Roads and Transport to identify the main causes, such as electrical faults ...
Agriparke in die Tshwane-metro is ʼn teleurstelling en dit is duidelik dat die Tshwane-metro nie sy verantwoordelikheid teenoor kleinboere nakom nie. Die VF Plus het met ʼn oorsigbesoek aan kleinplase ...
Die verkeersliginfrastruktuur in die Ekurhuleni-metro is wanfunksioneel en die VF Plus het ʼn beroep op die metro en die departement van paaie en vervoer gedoen om die oorsake te identifiseer, soos ...
Die VF Plus eis dringende optrede nadat Eskom vandeesweek aangedui het dat hy oorweeg om vier Vrystaatse munisipaliteite se kragtoevoer weens wanbetaling af te sny of die lading te verminder. Die ...
Terwyl die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) steier onder swak dienslewering, vervalle infrastruktuur en misdaad wat inwoners teister, kerjakker sy burgemeester, Gary van Niekerk en ander hooggeplaastes ...
Die M2-hoofweg, suid van Johannesburg, is vandag na maande van konstruksiewerk amptelik heropen. Die Johannesburgse metroraad het in Februarie vanjaar begin met herstelwerk aan die brug om sodoende ...
Die Johannesburgse metro se Florida/Roodepoort-brandweerstasie het vandeesweek vyf nuwe reddingsvoertuie in ontvangs geneem. Die voertuie sluit twee in wat gebruik word om brandbestryders se ...