Linda Lunda ended her membership with the DA, saying she was the only black councillor left in caucus having to listen to ...
Toskane stel 'n innoverende wet oor geassisteerde selfmoord in, wat debatte en kontrasterende reaksies ontketen het.
Die Liga stel 'n tienjaar-afskrywing van belastingrekeninge voor, maar weerstand neem toe. Die Liga het 'n ambisieuse voorstel voorgestel: die skrap van belastingrekeninge oor 'n tydperk van tien jaar ...
Sportlui van wyd en syd is ontstoke nadat die Stellenbosch-munisipaliteit planne bekendgemaak het om die Van der Stel-terrein (VDS) se bestuur aan ’n derde party te oorhandig.
"Die spel leer ons spanwerk, besluitneming, doelgerigtheid, menseverhoudings en wys absoluut GRIT," verduidelik sy.
Jare lank al neul Solidariteit en AfriForum by Amerika om Afrikaners as slagoffers te beskou, maar eers met ’n malletjie in die Withuis kon dit gebeur. Nou moet ons ander Afrikaners inspring en wys ‘o ...
DIE voormalige nasionale woordvoerder van die EFF, dr. Mbuyiseni Ndlozi, het amptelik van dié party bedank. Ndlozi is vroeër ...
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand (6/2) in sy staatsrede beklemtoon dat die vorming van ’n regering van nasionale ...
Volgens hom is dit ondoeltreffend wanneer iemand die party in die parlement verteenwoordig, terwyl die leier buite die nasionale besluitnemingsarena staan. “Jy kan nie ’n leier wees as jy buite die ...
Johannesburg, Gauteng - Die MK-party sê die huidige regering sluit miljoene Suid-Afrikaners uit en kan daarom nie 'n regering van nasionale eenheid genoem word nie. Die party en hul leier ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results