In 'n gesprek met 'Breakfast with Martin Bester' het die sanger Appel meer besonderhede oor die aanval op sy skoonpa, Deon Gouws, gedeel.
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Appel het onlangs ’n dringende versoek aan sy aanhangers gerig vir hulp nadat sy skoonpa aangeval is.